Sunday, March 05, 2006

Liam's first haircut, March 5th

We got back from the wine country this afternoon and Mandy decided to cut Liam's hair for the first time. We held out to see how long it will get, but finally decided it is in his eyes and we need to take action. It was quite an ordeal with Willem trying to entertain him and Mandy trying to not poke anybody with the scissors. Now he looks like a little boy with his short hair and hopefully nobody will think his a girl again:)

1 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Haai julle
Ek is seker Liam lyk oulik met sy nuwe haarstyl! Stuur tog 'n foto as julle 'n tydjie kry. Of is daar 'n foto op 'n website iewers?
Hoe gaan dit nog? 'Skuus dat ons ook so skaars is.
Met M gaan dit goed - sy begin raak nou 'n regte student. Lyk of sy darem die kursus gaan geniet. Dit is maar vir haar vreemd om saam met so 'n jongklomp in die klas te sit.
Ek werk my gat af, want dis klasse en navorsing gelyktydig. Ek werk sommer deesdae op Saterdae ook! Dit gaan goed met die drawwery in die oggend - het al 'n paar kg's afgeskud. Ek hardloop ook elke maand so 2 10 km races. Ek geniet dit nou eers, want ek begin nou fiks raak. Julle kry seker maar min tyd vir oefen met Liam in die rondte?
Ons het goed reën gehad. Dit het amper die hele Feb gereën! Klink darem of die plaas ook reën gekry het. Pa kla net van die rivierveld wat so 'n bietjie afgeskeep is.
Hoor graag weer van julle.
Liefde
Ernie en Marilize

11:13 PM  

Post a Comment

<< Home